Tori Spelling

Tori Spelling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victoria Davey Spelling
Geboorte 16 Mei 1973 (1973-05-16)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5 (Liam, Stella, Hattie, Finn en Beau) [1]
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tori Spelling (gebore 16 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House of Yes (1997), Trick (1999), en Scary Movie 2 (2001), en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210 (1990).


Developed by StudentB